Clivia Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Auret Street, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Clivia Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-tuinkothuis in Paarl, ideaal vir tot 4 gaste wat 'n sentrale, maar rustige wegbreek op die helling van Paarlberg soek.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbed het. Beide badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Met 'n battery-rugsteunstelsel en sonenergie word die eiendom nie deur beurtkrag beïnvloed nie. WiFi-toegang word ook voorsien.
Buite is daar 'n pizza-oond en 'n Weber-braai wat onder die boom in 'n privaat area geniet kan word.
Of u nou vir besigheid of ontspanning reis, Clivia Cottage bied 'n gemaklike en gerieflike verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Mari Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 14 Auret Street, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Clivia Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Auret Street, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang