Successfully reported

Clivia Cove

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Peet J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Gerieflik. Baie gerieflike blyplek, vriendelike ontvangs en aanwysing vanaf oom Jan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Plekkie was baie veilig en rustig gewees. Clivia Cove was 'n baie lieflike plekkie, was ook baie netjies en gerieflik. Sal enigeen aanraai om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neville H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Beautiful scenery. Our stay was awesome, Jan was an excellent host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Rustig, veilig, centraal, naby alles. Het baie lekker gebly. Geen geraas. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mbali K
Kort verblyf
4.8
Aug 2025

Lovely and peaceful stay! Lovely, relaxing and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Excellent all round. What a lovely unit and the host was very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ensley M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Plek was baie lekker. Sê ons het baie, baie lekker gebly daar. Alles was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste R
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Ek sal dit weer gebruik as ek rus en vrede nodig het sonder WiFi. Baie dankie. Dis 'n baie mooi ingerigte plekkie. Ek het nie die regte vrae gevra toe ek bespreek het nie, soos bv. of daar WiFi is en hoe ver dit is van die see af nie. So ek was naby die maar te ver om daar te gaan stap . Dit was heel rustig en die uitsig was baie mooi. Ek sal dit weer gebruik as ek rus en vrede nodig het. Baie nice as mens sonder WiFi kan klaarkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jan
Clivia Cove
Het nou WiFi. Groete.

Elzaan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2024

Ontspanne, gerieflik en knus. Heerlike plekkie - baie netjies en skoon. Het alles wat nodig is. Die stort is bietjie moeilik met koue en warm water wat kom en gaan. Daar is wel voldoende water. Baie rustig en heerlik om die see te sien en te hoor.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Jan
Clivia Cove
Dankie, Elzaan. Ons het nou ons koue waterdruk effe verminder om beter beheer oor watertemperatuur te verkry.

Leon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Very pleasant and clean. Enjoyed the location and had a pleasant nights rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Albatros Crescent, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3affc2a135195c10cacb84de39ea68d20379cb9e1bda451702e708e3ff41eed0fcce3d1eb5fca69b24fe7636d0fdb64e704d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 10 5 1 5 21 Albatros Crescent Seaview 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.016004781795 25.367153322685

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang