Successfully reported
+20

Clivia Cove

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Albatros Crescent, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Clivia Cove is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat deel is van die gasheer se hoofwoning maar 'n privaat ingang het en in die skilderagtige voorstad Seaview in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë is. 'n Ideale opsie vir 'n paartjie wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand.

Die eenheid het een slaapkamer wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Gasgeiser voorsien warm water aan die eenheid. Die slaapkamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar in die eenheid. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, induksieplaat, mikrogolf, gasstoof, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n klein etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Die eiendom het 'n sonkragpaneel geïnstalleer wat rugsteunkrag aan die ligte, TV en laaipunt verskaf.

Die patio-area bied privaat braaigeriewe met see-uitsigte vir gaste om te geniet. Omheinde parkeerplek is beskikbaar vir een voertuig. Clivia Cove is net 150 m vanaf die naaste strand geleë, asook 'n kort entjie se ry vanaf 'n verskeidenheid restaurante en ander toeristeverwante doendinge in die omliggende area.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Peet J
Besigheidsreis
5.0
Gerieflik. Baie gerieflike blyplek, vriendelike ontvangs en aanwysing vanaf oom Jan.
Jul 2025
Jane D
Saam met lewensmaat
5.0
Plekkie was baie veilig en rustig gewees. Clivia Cove was 'n baie lieflike plekkie, was ook baie netjies en gerieflik. Sal enigeen aanraai om daar te ...
Sien meer
Des 2024
Neville H
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful scenery. Our stay was awesome, Jan was an excellent host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Allan S
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent all round. What a lovely unit and the host was very accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Ensley M
Saam met vriende
5.0
Plek was baie lekker. Sê ons het baie, baie lekker gebly daar. Alles was goed.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 21 Albatros Crescent, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Clivia Cove het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Albatros Crescent, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3affc2a135195c10cacb84de39ea68d20379cb9e1bda451702e708e3ff41eed0fcce3d1eb5fca69b24fe7636d0fdb64e704d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 10 5 1 5 21 Albatros Crescent Seaview 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.016004781795 25.367153322685

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang