Successfully reported
+43

Cloud @ 96

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 96 Nerina Street, Gardenia Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cloud @ 96 is in Gardenia Park, Bloemfontein, geleë. Die gastehuis bied gerieflike verblyf, wat op 'n B&B- of selfsorgbasis bespreek kan word.

Verblyf bestaan uit 4 eenhede. Die Galaxy Selfsorg-eenheid het slaapplek vir 3 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n kombuis, 'n sitkamer, 'n eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met gedeelde DStv-kanale en WiFi in.

Die Alpha-eenheid is selfsorg met 1 slaapkamer, gemeubileer met 2 enkelbeddens, wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, asook 'n en suite-stort. Die eenheid beskik ook oor 'n oopplan-kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, broodrooster en 'n yskas.

Die Orion-eenheid is 'n kamer met 'n dubbelbed en een enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook 'n 32" LCD-TV met DStv Premium, 'n yskassie, mikrogolfoond asook tee- en koffiemaakgeriewe.

The Cabin is die begrotingseenheid, dis 'n knus klein kothuis wat 2 enkelbeddens het wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n badkamer met 'n stort. Die kamer het ook 'n 32" LCD-TV met Openview, 'n yskassie, mikrogolfoond asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Elke eenheid het sy eie braaigeriewe en veilige parkeerplek met gemotoriseerde hek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mynhardt S
Saam met lewensmaat
5.0
Presies wat ek verwag het. Sal beslis weer daar oorslaap. Die verblyf is presies wat ek verwag het. Baie netjies en veilig. Alles was skoon en alles h...
Sien meer
Okt 2025
Vic M
Gesin met tieners
5.0
Pleasant. Clean, well maintained, conveniently located.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Venetia F
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome plekkie om te oornag. Fantastiese lekker bly plek. Baie goed ingerig en is naby alles.
Sep 2025
Irene & Phillip R
Saam met lewensmaat
5.0
Sal Cloud @96 vir vriende aanbeveel. Ons het lekker gebly.
Sep 2025
Domonic B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike geslaap. As ons vir 1 aand in Bloem moet oorbly, gebruik ons altyd Cloud@96. Dit is definitief ons gunsteling oornagverblyf. Ann is altyd vri...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 96 Nerina Street, Gardenia Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Cloud @ 96 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 96 Nerina Street, Gardenia Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYpiwD1MThjVkKVKkijYUru038bXtiixha7edUCH9LPOCKmmNcz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 116 5 1 5 96 Nerina Street Gardenia Park 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.13263 26.1671799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang