Successfully reported

@Cloud 10Nine

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Louise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gawe plek! Baie goed toegeruste en heerlik gerieflike kamer! Ons kon lekker rus, en Brilliant doen sy naam voorwaar gestand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

What a beautiful gem! A truly exceptional stay! We loved everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen C
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Enjoyed everything there. Very comfortable, hosts very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachelle B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Baie lekker. Ons het baie lekker geslaap by @Cloud10nine, dit was netjies, rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cayleigh K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker gebly. Baie netjies. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luke L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie rustig en stil. Netjies en veilige verblyf. Baie goeie en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddy En Wilma K
1 nag
5.0
Aug 2025

Net wat ek nodig gehad het. Baie dankie, ek het lekker gerus, na 'n lang dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer van hulle gebruikmaak. Die plekkie is pragtig en silwer skoon. Ons het heerlik gebly daarin, al was dit slegs vir een aand, het ons gevoel ons is met vakansie. Daar was selfs meer geriewe as wat in ons eie huis is. Die elektriese kombers was 'n verrassing, want dit was maar koud oor die naweek. Die gasheer was vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Wonderlik en moeite werd. Plek is baie netjies en die moeite werd om in te bly. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet D
1 nag
5.0
Jun 2025

Ongelooflike gasvryheid en deernis! Ons het die gastehuis juis gebruik omdat dit so naby aan Unitas Hospitaal is. Ons gesin is deur 'n baie rowwe paar dae en hierdie mense se gasvryheid en uit hul pad gaan vir ons spreek boekdele. Ons het die grootste waardering. Beveel hulle enige tyd aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jacobus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 109 Langebrink Street, Lyttelton, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa36e050bd5e8ad766ad01d0d5daa480ecf63ab42e04dcd034706c81fda7e7d107adb1e9187ce4ecfec8c2e4558901d932408?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 109 Langebrink Street Lyttelton 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.833189002346 28.205207101512
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang