Clouds Wine & Guest Estate
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 54 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Helshoogte Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R3 995 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Clouds Wine & Guest Estate is in Stellenbosch geleë en bied verblyf met pragtige uitsigte oor die Stellenbosch-berge. Die eiendom is gerieflik naby restaurante, wynlandgoedere en winkels.
Verblyf word in 7 eenhede aangebied, naamlik die Standaardkamer, Luukse Kamer, Deluxe Kamer, Superior Kamer, Deluxe Villa, Cloud 9 en die Junior Suite. Alle kamers beskik oor gemaklike beddens en en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Geselekteerde eenhede het 'n sitarea, eetarea en kombuis. Die kombuise is toegerus met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, broodrooster en ketel.
Bykomende geriewe sluit in 'n slim-TV, WiFi en veilige parkering agter 'n afstandbeheerde hek. Gaste kan gebruik maak van die braaigeriewe, swembad en buite-sitarea.
Doendinge op die perseel sluit in tennis, perdry, visvang, fietsry, bergfietsry en voëlkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Helshoogte Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 54 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Helshoogte Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang