Clover Bay 11
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: 1022 Marine Drive, St Micheals-on-Sea, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R720 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Clover Bay 11 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n kompleks geleë is oorkant die lewendige St Michaels-strand in St Michaels-on-Sea in Margate.
Hierdie vakansiewoonstel op die 2de verdieping beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Maksimum 4 volwassenes. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede kamer is toegerus met 'n stapelbed en 'n enkelbed. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier en deel die badkamer wat 'n stort, wasbak en toilet het. Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en 'n skottelgoedwasser.
Die aangrensende sitkamer het 'n slaapbank vir 'n vyfde persoon, en 'n TV met 'n OpenView-dekodeerder, maar gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en 'n slimkaart saambring; Explora-dekodeerders is egter nie versoenbaar nie. Wi-Fi is beskikbaar. Die sitkamer maak oop op 'n balkon wat lieflike see- en area-uitsigte bied.
Die kompleks het direkte toegang tot die strand en parkeerplek van die straat af vir voertuie. Die kompleks is ook naby Shelly Centre, restaurante en verskeie buitemuurse doendinge in die area.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 416
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 1022 Marine Drive, St Micheals-on-Sea, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Clover Bay 11 het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: 1022 Marine Drive, St Micheals-on-Sea, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang