Successfully reported
+7

Clover Bay 12

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lot 1050, Marine Drive, Shelley Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 125 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Clover Bay 12 is op St. Michael's-swemstrand geleë en bied 'n lieflike uitsig oor die see en die strandmeer. Dit is op die strand geleë met 'n gesinsrestaurant, 'n kroeg langs die strand en 'n viswinkel op jou drumpel.

Hierdie eenheid is gerieflik gemeubileer met 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is twee badkamers. Die sitarea het 'n uittrekbed om 2 mense te akkommodeer. Daar is 'n oopplan-kombuis wat volledig toegerus is.

Die stoep kyk uit oor die strand en het 'n uitstekende see-uitsig.

Clover Bay 12 is naby die Shelly-sentrum en restaurante.
'n Oopuitsig-dekodeerder is in die sitarea. Bring asseblief jou eie DStv-dekodeerder, kaart en kabels saam indien jy DStv wil kyk. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Lot 1050, Marine Drive, Shelley Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Clover Bay 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 125
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 125
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 125
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lot 1050, Marine Drive, Shelley Beach, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56KKHxMUkh0fFsp4WeKdJ4bN373OKm8WmvMmk6dBvNFAgZvrDu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 125 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Lot 1050 Marine Drive 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.818424298399 30.404484273511

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang