Successfully reported

Clover Bay 4

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.3
Veiligheid
4.8
Alistair E
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Lovely spot, will definitely be back. Really enjoyed it, walking distance to the beach and good restaurant downstairs. Hardly needed to drive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Des 2024

Good. The stay was good, but the entrance was very dirty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
David
Clover Bay 4
Thank you David for your review. We are pleased you had a good stay. We value your feedback.

Kevin C
Kort verblyf
4.6
Mei 2021

Netjies, veilig en 'n baie goeie ligging. Clover bay 4 is op 'n baie goeie ligging. Dit is naby aan die strand, het veilige parkeerplek en is ook naby winkels. Daar is 'n lekker kroeg en restaurant op die onderste verdieping van die gebou. Ek sal vir seker Clover Bay 4 aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bennedette P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2021

Rustig. Daar is ongelukkig 'n raserige pub en kombuis reg onder die woonstel wat tot na 12 uur in die aande besig was. Vir jonger enkelmense sal ek dit aanbeveel, maar iemand met kinders nee. My seun is 16 en ons moes kamers ruil vir die raserigheid van die kombuis en die pub.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 416

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 720
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 720
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1022 Marine Drive, St Micheals-on-Sea, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd1ee8e6c64c93466be80b21ef36e05946b478fde1562180f7eadbac68c01bfc0ddca106def54fa89c9f015dff5edb460ea4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 1022 Marine Drive St Micheals-on-Sea 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.818461263026 30.404409186508
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang