Successfully reported
+54

Clyde's on Dale Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 116 Clydesdale Road, Casseldale, Springs, 1559, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Clyde's on Dale Guest House is naby Pollak Gholfklub in Sprigs geleë. Die gemeubileerde eenheid is ideaal geleë naby 'n verskeidenheid restaurante, kroeë, winkels, ontspannings- en sakegeriewe.

Verblyf bestaan uit 6 eenhede wat die Executive Suite, Master Suite, Family Favorite Suite, Deluxe Dubbelkamer, Superior Koninginkamer en Superior Koningkamer insluit. Alle eenhede is ingerig met gemaklike beddens en die badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Bykomende kenmerke sluit WiFi en TV in alle eenhede in. Gaste kan ook die veelvuldige sitplek-area buite geniet of die braaigeriewe, swembad en Jacuzzi op die perseel geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marlene S
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Baie netjies, en baie vriendelik.
Sep 2025
Kevin S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en skoon. Baie lekker plekie en rustige buurt.
Aug 2025
Marisca D
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike kuier area. Kinders geniet die slide en swembad asook die jacuzzi. Fantasties! Netjies, groot en altyd 'n gemaklik daar.
Apr 2025
Anleri Martha O
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en veilig. Dit was ons derde keer by Clyde's on Dale. Ons is elke keer meer as tevrede.
Mrt 2025
Anleri Martha O
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en veilig. Die personeel is almal baie vriendelik, behulpsaam en tegemoetkomend. Alles is baie skoon en netjies met al die geriewe wat mens nod...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 116 Clydesdale Road, Casseldale, Springs, 1559, Gauteng
  • Gaste dink Clyde's on Dale Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 116 Clydesdale Road, Casseldale, Springs, 1559, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f5a89f32e43278d2fe421c59e35603e6b68a3edeac0560fd3c615ddaa00dddef1362b89036179bc7f88d96033877e602707?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 116 Clydesdale Road Casseldale 1559 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.270328070538 28.463117993848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang