Coast
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Golf Street, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Coast is in Agulhas, Wes-Kaap, 300 m vanaf die Kaap Agulhas-vuurtoringgebied geleë, en die mees suidelike punt is slegs 10 minute se stap vanaf die woonstel.
Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer met 'n ekstra lang koninggrootte-bed, 'n laaikas en 'n gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea bied 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, kookplaat, ketel, tee en koffie, broodrooster en yskas-vrieskas. Die sitarea bied 2 enkelbeddens en gemaklike sitplek en lei na 'n stoep met 'n tafel en 2 stoele en kyk uit oor die see en vuurtoring.
Gaste kan 'n privaat tuin met see-uitsig, veilige parkering en die gerief geniet om binne loopafstand van die strand en ander geriewe te wees.
Verken die Agulhas Nasionale Park met sy skilderagtige staproetes en seisoenale walviskykgeleenthede of geniet 'n verskeidenheid aktiwiteite in die nabygeleë dorpie Struisbaai, insluitend ontspanning op sy lang sandstrand of opwindende watersport soos vlieërbranderry.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wendy Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap Minder as ’n maand
Ligging
- 14 Golf Street, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Gaste dink Coast het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Golf Street, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang