Coastal Chic - Modern Retreat
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Babiana Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R4 900 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Die Coastal Chic - Modern Retreat is 'n selfsorg-eenheid in die pragtige kusdorp Langebaan. Die huis is ideaal vir 'n wegbreek met vriende of 'n gesin.
Die huis bied slaapplek vir tot 10 volwassenes en bestaan uit 4 slaapkamers en 'n aparte slaaparea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. 'n Bykomende slaaparea het 'n dubbelslaapbank. Die eerste gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak, en die tweede gedeelde badkamer het 'n toilet met 'n wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Moderne kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en 'n wasmasjien vir ekstra gerief. Die sitkamers is gemaklik ingerig en bied oorgenoeg natuurlike lig met skilderagtige uitsigte. Daar is 'n slim-TV met stromingsdienste, gratis WiFi, 'n pooltafel, 'n pyltjiebord en tafeltennis beskikbaar vir gaste se vermaak. Gaste kan ook gebruik maak van die privaat buite-area met 'n swembad.
Hierdie huis is net minute weg van Shark Bay, Langebaan-strandmeer, plaaslike winkels, restaurante en geriewe, en bied gratis veilige parkering en laaikragvoorsiening.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 42 Babiana Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Babiana Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang