Successfully reported
+18

Coastal Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Elwena Close, Fraaiuitsig, Klein Brak River, 32005, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Coastal Cottage is 'n selfsorgeenheid op die onderste verdieping van die eienaar se hoofhuis. Dit is in Klein-Brakrivier op die Tuinroete geleë en is lekker naby die strand.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n klerekas, rusbank en 'n platskerm-TV. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein etenstafel met 2 stoele. 'n Privaat stoep, braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Amanda A
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gemaklik en luuks. Baie lekker gebly en luuks.
Jul 2025
Riaan O
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties en nog meer. Een woord fantasties! Sal Coatal Cottage beslis aanbeveel. Van die badkamer tot slaapkamer is alles netjies en in 'n werkende ...
Sien meer
Apr 2025
Gavin W
Saam met lewensmaat
5.0
Had a great time and accommodation was no worry at all. Really nice place to stay. Clean and well set up. Secure. Owners are really fri...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Ronel F
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker rustig. Baie baie lekker gebly.
Mrt 2024
Sharon W
Saam met lewensmaat
4.4
Baie baie goed. Baie lekker. Lekker lekker geslaap.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ethel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 13 Elwena Close, Fraaiuitsig, Klein Brak River, 32005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Coastal Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Toeganklike toilethandvatsel
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Elwena Close, Fraaiuitsig, Klein Brak River, 32005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ce2444b8ec28a1363d5c5f6fdf156403f3980834b79e5bb754beaa7032bc0d15ac949f654b049f30d2c6f69948570ddc65d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 13 Elwena Close Fraaiuitsig 32005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.077367655351 22.156608947574

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang