Successfully reported

Coastal Haven

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Theo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Goed toegeruste huis en baie spasie. Onvergeetlik. Beste ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marc P
1 nag
5.0
Nov 2024

Beautiful views, lots of space and comfortable. Beautiful views, lots of space and comfortable. Parking is limited.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Sep 2024

Awesome. Loved it, especially to have the ocean next to the house and no road in between! Beautiful views, just what we needed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Fred B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Gemak in 'n fantastiese omgewing. Wonderlike ligging en goed ingerigte huis. Die weer was nie goed nie, maar almal was gelukkig en knus in die groot huis met baie plek. Dit alles so 20 tree van die oseaan af.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Lise M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Wonderlike ligging, ruim huis wat goed toegerus is. Pragtige deel van die kus, see raas te lekker. Al die slaapkamers het 'n pragtige uitsig. Groot leef-area en stoep met goed toegeruste kombuis. Die steil paadjie na die huis moet net mooi stadig bemeester word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tara C
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2023

A dreamy ocean escape just minutes from the city. An incredible location with unbeatable views and within walking distance from a private beach. We were worried about the driveway from the other reviews, but it is a doddle if you follow the host's instructions. The property is listed with 'pets by arrangement', but note that it is not exactly 'pet friendly' and you will be asked to pay an extra deposit if they do allow you to bring your pets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Francois L
Kort verblyf
5.0
Feb 2022

Kuierhuis wat jy nie wil verlaat om iewers heen te ry nie. Ek en my vrou het die kinders met hulle geliefdes weggeneem om my verjaardag te vier. Ons is al lankal bewus van hierdie huis en was geensins teleurgesteld nie. Die ligging is perfek, amper op die rotse. Die branders is amper oorverdowend en maak die ligging net so ongelooflik. Die uitsig en ligging het gemaak dat nie een van die kinders eers oorweeg het om die televisie aan te skakel nie! Ons is vriendelik ontvang deur James wat ons verblyf so goed as moontlik wou verseker. Ons almal het besluit dat, ten spyte daarvan dat ons 'n langnaweek daarvan gemaak het, een naweek net nie lank genoeg was nie en dat ons sal moet terugkom. Ek kan hierdie huis met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonette B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2021

Lieflike huis op die rotse. Ons behoefte was onbelemmerde en ongerepte see-uitsig. Coastal Haven is nog meer as dit. Die see was so naby en die geruis aanhoudend. Ons het beplan vir koue, nat naweek, juis om die see so te beleef. Die stofie binne in die huis het die kuiers lekker snoesig gemaak terwyl die stormsee buite gewoed het. Coastal Haven moet net belê in 'n binne-braai. Daai Webber beteken niks in die wind nie. Suid-Afikaners hou van braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shaheed I
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Nov 2021

Excellent location, tranquillity personified. We had a very peaceful weekend with all the amenities that we required and more. The little ones really enjoyed playing around in the rock pools and the older ones enjoyed Netflix and the WiFi connectivity. The only irritation for me was the daunting driveway which could pose a problem for not-so-experienced drivers. I would definitely recommend Coastal Haven to my friends and acquaintances.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hanlo E
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2021

Onvergeetlike naweek teen die see Die huis is reg teen die see met 'n ongelooflike uitsig. Jy kan nie vra vir 'n beter ligging nie. Die huis bied alles wat jy nodig het. Ek sal wel voorstel dat daar 'n braai gebou word of 'n groter braai opsie sal wees, want 'n Weber is nie heeltemal voldoende vir 8 persone nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ralph Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 33 Main Road, Misty Cliffs, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA461a659e821cc4f9a1b2e56a9fe8f5ef111226bf304fa4949754ff90040ac1362e6e1343cbf43d6cbc900b9d32aef1494d01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 33 Main Road Misty Cliffs 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.182815919552 18.360801146825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang