Coastal Hospitality - Beach Club 107
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard East, Diaz Beach, Mosselbaai, 6509, Wes-Kaap
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Coastal Hospitality - Beach Club 107 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Mosselbaai, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al die slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens, waarvan een 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet insluit. Die oorblywende badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, lugbraaier, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. 'n Etenstafel met sitplek vir 8 langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, tesame met gratis WiFi-geriewe.
Ontspan op die ruim balkon met buitesitplek en 'n gasbraai, ideaal vir skemerkelkies. Gaste het toegang tot gemeenskaplike geriewe, wat bykomende sitplek buite, sonstoele, 'n braai-area insluit, en gedurende die somerdae 'n verfrissende swembad wat op gaste wag en 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.
Veilige parkeerplek bied gemoedsrus regdeur jou verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 70
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Beach Boulevard East, Diaz Beach, Mosselbaai, 6509, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard East, Diaz Beach, Mosselbaai, 6509, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang