Successfully reported
+37

Coastal Life @ 22 Kingston Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Kingston Place, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 495 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Coastal Life @ 22 Kingston Place is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Marina Martinique en bied 'n unieke en rustige wegbreek met asemrowende uitsigte oor die bekende Marina-kanaal.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en maak gebruik van die gastebadkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë eiland met stoele. Daar is ook 'n wasmasjien en droër vir gaste se gerief. Dit strek tot by die sitkamer wat met gemaklike sitplek en 'n TV en boeke ingerig is. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die deure maak oop na die patio met sitplek buite, en 'n ingeboude braai, en spog met pragtige uitsigte oor die kanale. Dit is die perfekte plek om 'n oggendkoffie te geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Tamaryn Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 22 Kingston Place, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 495
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 495
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 495
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Kingston Place, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45d0660c60539b492fc568e5297683b20ace8124eac98039b9b2168b208ae57d94279649f40b1e7b1cb8637cd8199d4019d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 495 per nag (plek vir 4) 22 Kingston Place Marina Martinique 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.073608826697 24.91384440357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang