Coastal Life @ Lood Fourie
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Lood Fourie, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R2 950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Coastal Life @ Lood Fourie is 'n bekoorlike dubbelverdiepinghuis in 'n rustige, groen gebied ryk aan wildlewe in Jeffreysbaai. Net 'n kort entjie van die strand af, bied dit 'n perfekte mengsel van natuurlike skoonheid en moderne gerief. Die rustige omgewing, welige groen en kalmerende klanke van die natuur skep 'n ideale toevlugsoord vir gesinne wat op soek is na ontspanning en avontuur.
Hierdie huis het slaapplek vir 4 volwassenes en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en daar is 'n slaapbank in die sitkamer. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n etenstafel met stoele. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n binnebraai.
Die sitkamer maak oop na 'n balkon met pragtige uitsigte. Gaste kry veilige parkering op die perseel binne 'n omheinde erf. Die huis is troeteldiervriendelik op versoek vir klein tot mediumgrootte honde.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Tamaryn Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7 Lood Fourie, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Lood Fourie, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang