Coastal Nest
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Main Road, Three Anchor Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Coastal Nest is 'n stylvolle ateljee in Three Anchor Bay, net 200 meter van die promenade af, en bied 'n rustige toevlugsoord vir 2 gaste.
Die woonstel is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskassie, ketel, mikrogolfoond, broodrooster, en beide eetgerei en breekware. Die oopplan-woonstel beskik ook oor 'n eetkamertafel, lugversorging en 'n TV. WiFi-toegang word voorsien.
Geniet nabygeleë kafees, restaurante en vinnige toegang tot Clifton Beach, die V&A Waterfront en Tafelberg. Die veilige gebou bied maklike toegang en straatparkeerplek. Dit is die ideale plek vir 'n strandwegbreek, met die lewendige stadslewe net 'n paar treë weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 48 Main Road, Three Anchor Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Main Road, Three Anchor Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang