Coastlands Skye Hotel
- Kapasiteit: 206 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Vuna Close, Ridgeside, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 250 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Coastlands Skye Hotel bied gerieflike verblyf wat in 'n stil doodloopstraat in die premium Ridgeside-gebied in Umhlanga geleë is. Hierdie unieke en luukse hotel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en bied luukse en gerieflike verblyf.
Dié hotel bied verskeie kameropsies om van te kies. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor privaat badkamers. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets en kraakvars linne. Elke kamer het ook koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie, terwyl sommige van die kamers ook 'n mikrogolfoond het. Elkeen van die kamers het 'n TV met DStv-kanale en bied toegang tot gratis WiFi. Sommige van die kamers het toegang tot 'n klein balkon.
Coastlands Skye Hotel beskik oor 2 restaurante, konferensiekamers, 'n swembad, spa en 'n dakterras wat 'n skouspelagtige ligging in Umhlanga bied om die asemrowende uitsig oor die Indiese Oseaan te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Andre-B Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 8
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 2 Vuna Close, Ridgeside, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Coastlands Skye Hotel het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 206 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Vuna Close, Ridgeside, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang