Cobblestone Court
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 09:00
- Adres: 9 Murray Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Vanaf R580 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            Cobblestone Court is 'n familiebesigheid wat oornagverblyf bied in die hartjie van Colesberg, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Dit kan 'n goeie opsie wees vir diegene wat van beide plekke reis.
Hierdie gastehuis bied 8 kamers, wat tussen 2 en 5 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Hierdie kamers is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, enkelbeddens of stapelbeddens. Elke kamer het sy eie badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Ander geriewe in die kamer sluit in 'n koffiestasie met 'n yskassie en mikrogolfoond. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix beskikbaar. Hierdie kamers het 'n plafonwaaier sowel as lugversorging, wat teen 'n bykomende koste beskikbaar is.
Hierdie eiendom bied ook 'n pragtige tuin en 'n wonderlike dakruimte met piekniektafels en braaigeriewe. Braaigeriewe moet voor aankoms gereël word om te verseker dat alle gaste toegang tot 'n braai het. Gaste kry veilige parkering agter 'n geslote hek op die eiendom (een motor per eenheid).
Waentjies moet gereël word voordat 'n bespreking by ons gemaak word.
Kamers 7 en 8 is begrotingseenhede – let asseblief daarop dat daar geen plek vir waentjies by hierdie kamers beskikbaar is nie.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elicia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 210
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 9 Murray Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Gaste dink Cobblestone Court het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 09:00
- Adres: 9 Murray Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang