Successfully reported
+61

Cobblestone Court

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 9 Murray Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R580 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cobblestone Court is 'n gastehuis wat deur 'n familie bestuur word en bied oornagverblyf in die hartjie van Colesberg, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad.

Dié gastehuis beskik oor 8 kamers wat slaapplek aan 2 tot 5 bied. Hierdie kamers het óf 'n koningingrootte-bed en enkelbeddens óf stapelbeddens. Elke kamer het sy eie badkamer met óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n koffiestasie met 'n yskassie en mikrogolfoond in. Gratis WiFi en 'n slim-TV met en Netflix is beskikbaar. Hierdie kamers het 'n plafonwaaier en lugversorging wat teen 'n ekstra koste beskikbaar is.

Hierdie verblyf het ook 'n lieflike tuin en 'n wonderlike dakspasie met piekniektafels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek agter 'n geslote hek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 209 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ryan B
Gesin met klein kinders
5.0
Great value for money. Great value for money. Very friendly and accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Sidney L
Saam met lewensmaat
5.0
Goed gerus. Baie lekker gebly, goeie diens, geen geraas.
Sep 2025
Ian E
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect stopover, great location. I always use the Cobblestone Court for my journey to and from Cape Town. It is always a pleasure to s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Yolanda D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en stil mooi oornag plekkie. Baie lekker oornag gastehuis, om weer energie bymekaar te maak vir die lang pad huistoe.
Sep 2025
Sidney L
Saam met lewensmaat
5.0
Sal aanbeveel. Mooi skoon en netjies. Baie lekker gebly. Baie toeganklik.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 209

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 9 Murray Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Cobblestone Court het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 9 Murray Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb884036c994d81898fa29128a8d0a899385e0399ae150d41e6ce27476b95afdf3e6dfe8926f47fabc05e4c7b63dac90583f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 209 5 1 5 9 Murray Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.721556138786 25.097499489784
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang