Successfully reported
+25

Coco De Mer Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Geleë in die hartjie van Ballito aan die warm Noordkus van KwaZulu-Natal, bied Coco De Mer Boutique Hotel gemaklike bed-en-ontbyt-verblyf, ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige en afgesonderde wegbreek.

Die gastehuis beskik oor 12 pragtig ingerigte kamers, elk met 'n privaat ingang en en suite-badkamer. Alle kamers is gemeubileer met gemaklike beddens, sagte dekbedovertrekke, kraakvars linne en bied deurdagte geriewe soos haardroërs, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassies, TV's en gratis WiFi.

Gaste kan ontspan by die Simbiosis Spa op die perseel of 'n heerlike maaltyd geniet by Fiamma Grill, die hotel se restaurant wat 'n à la carte-spyskaart aanbied. 'n Gemeenskaplike swembad met sonstoele bied die perfekte plek om te ontspan. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Willard-strand net 1.2 km weg en Butterfly Forest is 1.6 km van die eiendom af. Met veilige parkering beskikbaar, kan gaste 'n rustige verblyf in die hartjie van Ballito geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Spa
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sara Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 63 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Coco De Mer Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfeb1121b845540b48edc9f51274bc488fc6c2bfa5b4ebb27a8b8b3dfe3cf65fd1daed3b8adcd2cba3791707f329c1cf0fdae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 63 Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.539332059879 31.218246817589
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang