Swift studio 004
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 97 Cecil Road, Salt River, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
- Vanaf R629 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Swift studio 004 is 'n moderne, stylvolle ateljeewoonstel in die dinamiese woonbuurt, Salt River, in Kaapstad. Hierdie knus woonstel is perfek vir paartjies of enkelreisigers en bied slaapplek aan 2 gaste.
Die oopplan-woonstel het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n sotrt, wasbak en 'n toilet.
Die woonstel het 'n minimalistiese, moderne ontwerp en skep 'n rustige, gemaklike atmosfeer wat perfek is om in te ontspan na 'n lang dag van verkenning. Gaste kan op die gemaklike L-vormige rusbank ontspan en hul gunstelingfilms op die TV geniet. Die woonstel het ook 'n balkon reg langs die slaapkamer.
Vir sakereisigers is 'n werkstasie met 'n lessenaar beskikbaar. Ander geriewe sluit WiFi, komplimentêre cappuccino's, suiker en tee in. Daar is ook 'n privaat parkeerplek wat dit ideaal maak vir gast emet voertuie.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Chanel Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 33
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 97 Cecil Road, Salt River, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
- Gaste dink Swift studio 004 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 97 Cecil Road, Salt River, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang