CoCoview Beach House
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 29 Beach Road, Marina Beach, Southbroom, Durban, 4281, KwaZulu-Natal
- Vanaf R6 500 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
CoCoview Beach House is 'n bekoorlike vakansiehuis met lieflike uitsigte oor die Indiese Oseaan en bied selfsorgverblyf aan die strandfront in Southbroom. Die verblyf bied privaat toegang tot die strand en is naby restaurante en 'n Blouvlagstrand.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 4 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed, en die derde en vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers met 'n bad, terwyl die ander 2 badkamers storte het.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Die sitarea op die boonste verdieping het gemaklike sitplek en lei na 'n balkon met sitplek. Die stoep op die onderste verdieping bied uitsigte oor die see en oor die boma waar gaste 'n braai kan geniet. 'n Swembad is ook beskikbaar.
Gaste kan 'n verskeidenheid aktiwiteite en besienswaardighede geniet, insluitend swem, sonbaai, visvang, branderplankry, natuurreservate, gholfbane en winkelsentrums.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Tommy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 29 Beach Road, Marina Beach, Southbroom, Durban, 4281, KwaZulu-Natal
- Gaste dink CoCoview Beach House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 29 Beach Road, Marina Beach, Southbroom, Durban, 4281, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang