Successfully reported
+45

Coelacanth Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 186 Village View Road, Kidd's Beach, East London, 5264, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Coelacanth Guest House bied verblyf en is in Kidd's Beach geleë, 28 km vanaf Oos-Londen. Die paaie is almal geteer en in 'n uitstekende toestand. The Coelacanth is in die bekoorlike dorpie Kidd's Beach geleë - veilig, rustig en vreedsaam naby die see.
Die Coelacanth bied 'n huis weg van die huis af. Ons kamers is knus en eklekties. Gaste kan die nabyheid van die stadslewe in 'n kusdorpie geniet.

Die slaapkamers het almal privaat tuiningange, komplimentêre WiFi, DSTV en tee/koffiestasies, meeste het yskassies.
Ons parkeerplek is veilig agter 'n elektriese hek met toegang tot videomonitering

Die gastehuis is aan die kus geleë en mens kan die meeste nagte letterlik die geluid van die branders op die rotse hoor.

Die area is geseën met wild en ons het dikwels ape wat kom kuier.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Gail & John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 186 Village View Road, Kidd's Beach, East London, 5264, Oos-Kaap
  • Gaste dink Coelacanth Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 186 Village View Road, Kidd's Beach, East London, 5264, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedf1999111bae6895375476d3b406646f7c368b2d2a0f46ba484ae8cf13824346f00db60bc7ab9248d6144871dcf9af2d0f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 186 Village View Road Kidd's Beach 5264 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.15336 27.694978

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang