Successfully reported
+66

Coelacanth Sea & River Lodge

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chelumna River, Coelacanth Estate, Kayser's Beach, 5201, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Coelacanth Sea & River Lodge is 'n werklik unieke eiendom met drie goed toegeruste selfsorg-eenhede langs die oewer van die mistieke Chalumna-rivier naby Kaysers-strand in die Oos-Kaap, naby waar die historiese selakantvis, wat eens as uitgesterf beskou is, in 1938 in Suid-Afrika herontdek is.

Elke eenheid is ingerig met gemaklike beddens, bied privaat badkamers en sluit selfsorggeriewe in.

Die lodge spog met 'n privaat glybaan en steiger vir maklike toegang tot die rivier en moeitevrye visvang. Bootwaens en voertuie kan veilig onder skaduryke koraalbome geparkeer word, net 'n paar treë van die glybaan af. Gaste kan die kano op die perseel neem en stroomop roei om die steeds veranderende landskap langs die rivier te verken of na die kranse te stap om die majestueuse uitsigte oor die Chalumna-vallei in te neem. Vir die meer avontuurlustiges is waterski, boottubing en knieplankry beskikbaar.

Gaste kan eindelose lang wandelings langs die strand geniet, van die rotse of kuslyn af visvang, of in die rivier gooi. Ander aktiwiteite sluit in sonbaai, swem, die gebruik van 'n gooinet om lewendige aas te vang, moddergarnale te grawe, die rotspoele te verken, of bloot die oorvloedige voëllewe wat van die vleilande voed, dophou.

'n Slegs 10 minute bootrit lei na 'n pragtige goue strand en 'n wye riviermonding met direkte toegang tot die see. Agter 'n kronkelende heuwel lê 'n versteekte vleiland, omring deur kristalhelder turkoois water en 'n oorvloed rotspoele wat van vorm en grootte verander met elke opkomende gety.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Melinda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • Chelumna River, Coelacanth Estate, Kayser's Beach, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink Coelacanth Sea & River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chelumna River, Coelacanth Estate, Kayser's Beach, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA352b7bbd14437eedd637a2f77e455488f51d3ad2cfb97312b625a6b744df6a109d80b2cdaf4297624dce35618da43c6c83c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Chelumna River Coelacanth Estate 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.19996567337 27.572439219594
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang