Successfully reported

Coffee @ Home

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Talita D
1 nag
5.0
Mei 2025

Kamers was netjies en skoon. Mense was vriendelik en behulpsaam. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isac M
1 nag
5.0
Mei 2024

Small town charm. Friendly hosts, very neat accommodation, and awesome breakfast in a beautiful little town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben K
1 nag Besigheidsreis
4.6
Feb 2024

Ek het net oornag en die plekkie is 100% daarvoor. Baie vriendelik ontvang deur die gasheer en -vrou. Kamer is goed toegerus met alles nodig vir 'n goeie nagrus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gesie V
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2025

Redelik ingerig maar nie wat ons verwag het nie. Onderhoud nodig. Veilige parkering.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
3.4
Aug 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.2
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Gerrit F
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Sal enige tyd weer daar oorslaap. Baie lekker, ontbyt was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hedley P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Netjies, skoon en alles wat benodig word vir oornagverblyf. Sien sterre toegeken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Edwin G
1 nag
5.0
Apr 2022

Absoluut fantasties. Dankie vir die vriendelike diens wat ontvang was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena F
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2022

Goeie verblyf in 'n dorp met min opsies. Goeie gashere, gerieflike kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Griselda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Third Ave, Prieska, 8940, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd952e4204c3a181aa1f358e2fa9676c3caa961d2149eab1cb2e78e3eba6a46b27972179903ff8b9b42715342cd5590ea591d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 23 Third Ave Prieska 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.674885841738 22.749807802731
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang