Successfully reported
+17

Coffee @ Home

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Third Ave, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Coffee @ Home is pragtige gastekamers in die klein dorpie, Prieska, in die Noord-Kaap

Die gastehuis bied 4 en suite-dubbelkamers met gepaste koffie name, elkeen met sy eie ingang. Elke kamer het ’n koningingrootte-bed, lugreëling, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi, haardroër, TV en DStv.

Prieska is 'n dorp op die suidelike bank van die Oranjerivier, in die Noord-Kaap. Dit is die ideale plek om te ontsnap uit die stadslewe en om te ontspan in 'n rustige omgewing.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Griselda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 23 Third Ave, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Gaste dink Coffee @ Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Third Ave, Prieska, 8940, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd952e4204c3a181aa1f358e2fa9676c3caa961d2149eab1cb2e78e3eba6a46b27972179903ff8b9b42715342cd5590ea591d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 23 Third Ave Prieska 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.674885841738 22.749807802731
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang