Successfully reported
+9

Colesberg Lodge

  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Kerk Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R995 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Colesberg Lodge is ideaal geleë in die middel van Colesberg, op die N1-roete, halfpad tussen al die groot stede soos Johannesburg, Kaapstad, Gqeberha (Port Elizabeth) en Durban. Die lodge is ideaal vir ontspanning en sakereisigers wat op soek is na oornagverblyf. .

Verblyf by Colesberg Lodge bestaan uit 4 kamerkategorieë. Hierdie kamers is smaakvol versier en gemeubileer met óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens. Elkeen van die kamers beskik oor 'n en suite-badkamer met stort en of bad. Alle kamers het ook lugversorging, TV en tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, veilige parkeerplek, WiFi-warmkol en konferensiegeriewe in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Ronel C
Saam met vriende
5.0
A convenience on the road between Cape and Gauteng. It was convenient, safe and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Anthea S
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant. Clean hotel just off the main road. Quiet and a good place to stop over and drive again refreshed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Marcelle D
Gesin met tieners
5.0
Good value. Well positioned. Rooms are comfortable. The restaurant doesn't serve much vegetarian food. We organised a family room but g...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Adele F
Gesin met tieners
5.0
Rustig. Dankie vir die heerlike verblyf, alles was skoon en netjies. Die WiFi was ongelukkig af, maar anders as dit geen probleme nie.
Jan 2025
Nadia V
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker gebly! Dit was aangenaam. Dankie!
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ulrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 32 Kerk Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Colesberg Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 995
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 995
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Kerk Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjNjIyMDE3LWJlNGEtNDhkMy1iNjYwLTBhMjk4M2M2NmRmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 32 Kerk Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.720432171538 25.097525285181
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang