Colleen Glen Self-catering Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Stadus Road Lot 38, Colleen Glen, Gqeberha (Port Elizabeth), 6008, Oos-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Colleen Glen Selfsorg-kothuis is op 'n kleinhoewe in Colleen Glen, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en spog met asemrowende uitsigte oor die vallei. Dit is ideaal geleë vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Dié ruim kothuis is stylvol ingerig en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n gasstoof en 'n oond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en oorgenoeg ingeboude kaste toegerus.
Die sitkamer beskik oor gemaklike sitplek en 'n TV. Die eetkamerarea het 'n eetkamerstel vir 4.
Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar. Goedgemanierde troeteldiere is welkom. Gaste kan visvang, fietsry en voëlkyk op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 44
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- De Stadus Road Lot 38, Colleen Glen, Gqeberha (Port Elizabeth), 6008, Oos-Kaap
- Gaste dink Colleen Glen Self-catering Cottage het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Stadus Road Lot 38, Colleen Glen, Gqeberha (Port Elizabeth), 6008, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang