College Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 - 20 Stapelberg Street, Brandwag, Bloemfontein, 9324, Vrystaat
- Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Welkom by College Lodge!
Ontdek gerieflike en uitstekende diens in ons elegante lodge. Ons is gerieflik naby die N1-afrit geleë.
Ons hartlike en vriendelike lodge spog met 30 en suite-kamers. Ons bied verblyf wat almal se sakke sal pas. Ons voorsien in alle behoeftes, van oornagreisigers tot sakereisigers. Spesiale versoeke is ons sterkpunt - moenie huiwer om te vra nie!
Ons is stapafstand vanaf Mimosa Mall en ook naby die UVS, Grey College, Eunice Hoërskool en die Mediclinic-hospitaal.
Namens ons almal hier by College Lodge wil ek jou hartlik verwelkom en wens ek jou 'n aangename verblyf hier by ons toe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Carli Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 83
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 16 - 20 Stapelberg Street, Brandwag, Bloemfontein, 9324, Vrystaat
- Gaste dink College Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 - 20 Stapelberg Street, Brandwag, Bloemfontein, 9324, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang