Successfully reported

Loerie @ Colnera

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Jaco E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sal definitief weer besoek. Baie lekker gebly, naby aan dorp en see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dimitri O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Wonderful. It was what you always wanted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Loerie @ Colnera
Thank you, we hope to see you again soon.

Karen D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker rustig en goed geleë. Ons het lekker gebly. Ons hou van braai, so daar kort 'n lig by die braai. Ons het bietjie gesukkel om te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Okt 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Marie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Bekostigbare, veilige verblyf op plaas met stilte en natuur om te geniet. Heerlik ontspan op plaas - rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Loerie @ Colnera
Dankie Marie, ek is bly julle het dit geniet!

Herman P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Pragtige plaas atmosfeer. Stil en as jy op 'n romantiese wegbreek is is dit die regte plek om te bly. Wat 'n belewenis. Sal definitief weer gaan. Die ligging is briljant en pragtig. Baie naby aan George geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Loerie @ Colnera
Dankie Herman. Ons is bly julle het dit geniet.

Carina M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Less is more. 'n Eenvoudige oornaghut, weg van die dorp se besige strate. 'n Klipgooi van die strand. Die akkommodasie is netjies, skoon en gerieflik, met als wat 'n reisiger sou benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Loerie @ Colnera
Hi Carina, ek is bly julle het lekker gebly.

Talita V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

Rustig, maar naby alles. Goed georganiseerd en rustig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Loerie @ Colnera
Dankie Talita, ek is bly julle het lekker gebly.

Marizanne M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2023

Goeie waarde vir geld en goeie ligging. Colnera bied goed waarde vir geld en het die perfekte ligging in die George-omgewing. Ons was in 'n japtrap by naby-geleë plekke soos Victoriabaai en Heroldsbaai. Ons het goeie diens ontvang en die wegbreek, omring met die natuurskoon en stilte het ons baie goed gedoen. Dankie Rheta.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Loerie @ Colnera
Ek is bly julle het lekker gebly Marizanne. Hoop om julle weer te sien.

Willie J V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Aug 2023

Lekker gebly. Storte kan 'n bietjie skoner wees.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Retha
Loerie @ Colnera
Dankie Willie, ons kyk altyd hoe ons kan verbeter! Bly julle het lekker gebly.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 63

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404, Colnera Farm, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86736262875c1fbdf3d7dd4df4bb2ca83dff56652b297ed2c4eaeb127f969bacc41f990c72b5fe346b96625fcd7b51a824d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 R404 Colnera Farm 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.038587694604 22.374691571088
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang