Colonial Karoo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Sir George Grey Street, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Colonial Karoo is 'n lieflike boetiekhuis in Murraysburg en bied gemaklike akkommodasie, ideaal vir paartjies, gesinne en oornaggaste. Dit is naby talle winkels en restaurante.
Al drie en suite-slaapkamers het 'n koninggrootte-bed, maar een het ook 'n enkelbed wat geskik is vir 'n kind. Twee van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die ander 'n bad en 'n stort het. Vir gemak word handdoeke voorsien.
Tradisionele maaltye word in die plaasstyl-kombuis voorberei, en maaltye is op aanvraag beskikbaar. Gaste kan ook in die tuin ontspan terwyl hulle varsgebak eet. Daar is 'n swembad op die perseel beskikbaar, waar gaste kan afkoel en ontspan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 21 Sir George Grey Street, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Gaste dink Colonial Karoo het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Sir George Grey Street, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang