Successfully reported
+26

Colonial Sands 305

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
    4 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 152 Lagoon Road, Margate, South Coast, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Colonial Sands 305 is 'n volledig gemeubileerde vakansiewoonstel op die strandfront met manjifieke see-uitsigte. Hierdie verblyf is naby Margate se sakekern met sy restaurante, winkels en kafees geleë.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 1 drievoudige stapelbed. Die tweede badkamer het slegs 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die leefarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Hierdie eenheid het 'n Openview-dekodeerder. As jy DStv verkies, bring asseblief jou eie dekodeerder saam. Die skuifdeure maak oop na die balkon wat buitemeubels en braaigeriewe het. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, gemeenskaplike braai-area en goedversorgde tuine. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 416

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 152 Lagoon Road, Margate, South Coast, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Colonial Sands 305 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    4 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 152 Lagoon Road, Margate, South Coast, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69c824cce136f8b6a9dc054c764b14799f88269d0870d0dcd34ce34dda5689f5d229b9896ae96cd7f3a128b1474fcea8f20f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 7) 2 5 1 5 152 Lagoon Road Margate 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.8598487 30.3718112

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang