Colossal Centurion Casa
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 250 Selborne Avenue, Lyttleton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Colossal Centurion Casa is 'n bekoorlike huis in Lyttleton Manor, Centurion, wat gaste ruim en gemaklike selfsorgverblyf bied, sentraal tot wonderlike en onmisbare besienswaardighede wat die omgewing bied. Dit is 'n ideale opsie vir 'n gesin of 'n groep wat vakansieverblyf soek.
Die huis beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n aparte toilet, wat gemaklik tot 11 volwassenes en 1 baba akkommodeer. Vier van die slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens, terwyl een 'n koningingrootte bed het. Daar is ook 'n bykomende area met 'n enkelslaapbank en 'n bababedjie. Die badkamers is elk toegerus met 'n toilet, wasbak, en óf 'n bad en stort óf slegs 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n eetkamertafel met 8 sitplekke, 'n klavier, 'n TV, 'n verwarmer en gemaklike rusbanke vir ontspanning in.
Die huis lei na 'n ruim tuin met oorgenoeg buitemeubels, braaigeriewe en gimnasiumtoerusting. Gaste kan gratis WiFi en veilige onderdakparkering agter 'n afstandbeheerde hek geniet tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
2.6/5
Sipho Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 250 Selborne Avenue, Lyttleton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 250 Selborne Avenue, Lyttleton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang