Successfully reported

Columbine Place

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons kuier was aangenaam en sal dit aanbeveel. Die geriewe is gemaklik, dit is skoon en netjies. Die eienaars is vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzaan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantasties en lieflik skoon, om die draai van hospitaal, perfek! Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hylton R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Very very pleasant. A spotless, well equipped unit. Felt so at home. Loved it. A beautiful place to stay whilst on holiday. Long or short.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarita J
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Pragtige plek en sentraal geleë. Heerlike blyplek. Veilige omgewing en baie vriendelike gasvrou. Sal definitief weer daar bly. Poue in die omgewing was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sithuli Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Comfortable. Our stay was great. Their space is neat, beautiful and comfortable. The interior design, especially in the bedroom, was one of a kind. Also, their WiFi was great in terms of speed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Za B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

To be repeated again soon, I hope. Upmarket, clean, comfortable, home away from home, highly recommend a stay here. Completely private with a well thought-out layout.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Kom elke keer terug. Waarde vir geld. Maklike bespreking, inboek en uitcheck. Baie rustig, lekker en veilig gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzaan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Dit was heerlik om hier te bly, so pynlik netjies en kraakvars skoon. Ons het baie lekker gebly, die plekkie is fantasties ingerig en alles is netjies en superskoon. Eugene en Debbie is lieflike gashere, ek sal definitief weer by hulle tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Pragtige ruim plekkie met alles wat jy nodig het. Alles was skoon en netjies, parkering met 'n SUV is bietjie moeilik. Hulle kan meer handdoeke verskaf, aangesien dit winter is en alles klam bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Columbine Road, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGX7VT2Fljv0IH5Sy10UxEMrI0NoA3OT6Rl3tIxFfe8BfbTpuTH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 84 5 1 5 4 Columbine Road Durbanville 7551 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.824604240109 18.645498017197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang