Successfully reported
+17

Columbine Place

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Columbine Road, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Columbine Place is 'n selfsorgeenheid in 'n rustige en veilige woonbuurt in Durbanville, Kaapstad. Die streek spog met fantastiese winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas-wynroete.

Dié smaakvol versierde eenslaapkamer-eenheid is op die eienaar se erf geleë en het 'n aparte eenheid. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort.

Daar is 'n oopplan-kombuisie wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, etenstafel met sitplek en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eenheid het ook 'n TV met Netflix, gratis WiFi en 'n braai-area. Hierdie eiendom maak van sonkrag gebruik en het dus nie beurtkrag nie.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Tygervallei, Glengarry-winkelsentrum, Durbanville wynplase, Kaapstad se strande, Welgemoed gholflangoedere, GrandWest Casino en Barnyard Teater in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Johan K
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kuier was aangenaam en sal dit aanbeveel. Die geriewe is gemaklik, dit is skoon en netjies. Die eienaars is vriendelik en baie behulpsaam.
Aug 2025
Suzaan K
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties en lieflik skoon, om die draai van hospitaal, perfek! Ons het baie lekker gebly.
Mei 2025
Hylton R
Saam met lewensmaat
5.0
Very very pleasant. A spotless, well equipped unit. Felt so at home. Loved it. A beautiful place to stay whilst on holiday. Long or sho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Sarita J
5.0
Pragtige plek en sentraal geleë. Heerlike blyplek. Veilige omgewing en baie vriendelike gasvrou. Sal definitief weer daar bly. Poue in die omgewing wa...
Sien meer
Mei 2025
Sithuli Z
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable. Our stay was great. Their space is neat, beautiful and comfortable. The interior design, especially in the bedroom, was on...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 4 Columbine Road, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
  • Gaste dink Columbine Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Columbine Road, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGX7VT2Fljv0IH5Sy10UxEMrI0NoA3OT6Rl3tIxFfe8BfbTpuTH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 84 5 1 5 4 Columbine Road Durbanville 7551 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.824604240109 18.645498017197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang