Colwyn Luxury Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 84 Colwyn Drive, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R6 944 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Colwyn Luxury Guest House is 'n pragtig ingerigte Toskaanse villa geleë op dieselfde eiendom as 'n ander vakansie-eenheid in Sheffield Beach, Ballito. Dit is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n ruim en rustige vakansiehuis vanwaar hulle hierdie kusdorp kan verken en geniet.
Hierdie dubbelverdiepinghuis kan tot 8 volwassenes en 2 kinders akkommodeer en bestaan uit 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Drie van die ander slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die vyfde slaapkamer 'n stapelbed bevat. Die eerste badkamer is ingerig met 'n bad en stort, terwyl die ander 2 badkamers 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n vermaaklikheidskamer met 'n kroeg, 'n pooltafel en pyltjiebord, en 'n knus rolprentteater geniet. Die eiendom spog met verskeie buiteruimtes met gemaklike buitesitplek, braaigeriewe, 'n tuin en veilige parkering. Plaaslike geriewe soos strande, winkels en restaurante is naby. King Shaka Internasionale Lughawe is ongeveer 26 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.4/5
First Private Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 33
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 84 Colwyn Drive, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 84 Colwyn Drive, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang