Come Again Self-Catering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29A Napier Street, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R1 480 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Come Again Self-Catering is 'n bekoorlike en gesinsvriendelike eenheid in George. Gerieflik geleë, net 8 km vanaf George Lughawe, is die eiendom ook naby verskeie koffiewinkels. Gaste kan pragtige uitsigte oor die majestueuse Outeniqua-berge geniet, wat dit 'n ideale basis maak om te ontspan en die omgewing te verken.
Hierdie eenheid is op die grondvloer van 'n dubbelverdiepinggebou geleë en bied slaapplek vir tot 4 gaste. Dit bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is smaakvol gemeubileer met 'n dubbelbed, en daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, en beskik ook oor 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit lei na die eetarea, wat weer oopmaak na die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste word voorsien van 1 veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Madelein Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 29A Napier Street, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Come Again Self-Catering het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29A Napier Street, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang