Come Rest
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 93 Snipe Street, Kaysers Beach, 5201, Oos-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Come Rest bied selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel op die boonste verdieping van die eienaar se huis in Kaysers Beach in Buffalo City en is ideaal vir 'n gesin aangesien dit binne loopafstand van Kaysers Beach is.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 3 gaste op 'n slag en bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer bevat 'n enkelslaapbank. Hierdie kamer het ook direkte toegang tot die balkon. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Buite die eenheid het gaste toegang tot braaigeriewe in die tuin of op die balkon.
Gaste het veilige parkering op die eiendom wat binne 'n kort rit vanaf kruidenierswinkels, restaurante en wegneemete-restaurante is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 93 Snipe Street, Kaysers Beach, 5201, Oos-Kaap
- Gaste dink Come Rest het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 93 Snipe Street, Kaysers Beach, 5201, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang