Successfully reported
+20

Comfort e Casa

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1 Olyf Street, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Comfort e Casa bied gastekamers en is in Kempton Park, Johannesburg geleë. Die gastehuis is ideaal geleë sowat 7,5 km vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe en naby ander geriewe in die area.

Verblyf by Comfort e Casa bestaan uit 5 individueel versierde gastekamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Elke kamer het 'n privaat ingang en 'n en suite-stortbadkamer, en beskik oor geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Haardroër, sowel as 'n strykyster met 'n strykplank, kan op versoek voorsien word.

Ontbyt en ander stewige etes kan teen verskeie kostes gereël word. Die gastehuis bied gratis WiFi, 'n braai-area, 'n plonspoel, kantoorgeriewe en veilige parkeerplek vir voertuie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Abdul Monel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 1 Olyf Street, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
  • Gaste dink Comfort e Casa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1 Olyf Street, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d159a22a4b413a53eff71e63733f09395a0113e44cc63c3002ca0d948c5591108e2a46e4451eeb1018250ede33da155e207?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 1 Olyf Street Kempton Park 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -26.091116296202 28.213919381559

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang