Comfort Living in De Waterkant | Pool Deck
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Docklands, Prestwich Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 480 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Comfort Living in De Waterkant bied sjiek verblyf in Kaapstad, omring deur 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en ontbyttoonbank met stoele is ook in die kombuis beskikbaar. Gaste kan in die sitkamer ontspan op die gemaklike rusbank met 'n muurgemonteerde TV. Toegang tot gratis WiFi word voorsien.
Daarbenewens het gaste toegang tot die gemeenskaplike dakswembad, braai en buite-eetareas. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir gaste wat wil verken, is die V&A Waterfront binne loopafstand van die woonstel, terwyl Mouille Point-strand 2.1 km weg is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- Docklands, Prestwich Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Docklands, Prestwich Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang