Successfully reported

Protea Glamping Lodge

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.2
Veiligheid
5.0
Sanet J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Waardevolle gesinstyd! 'n Rustige en pragtige omgewing. Ons het heerlik ontspan. Dit was spesiale gesinstyd sonder tegnologie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

'n Wegbreek om die rustige natuur te geniet. Ontspan en stap in die natuur. Beslis, 'n plekkie om batterye te herlaai. Die kommunikasie met die gashere is puik en hulle is baie behulpsaam. Goed toegerus met alles wat nodig is, selfs braaisout! Sal definitief vriende aanmoedig om te bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Peaceful, private and relaxing. Just what the soul needed if you want to reboot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cerise
Protea Glamping Lodge
Baie dankie vir die resensie! Ek is so bly julle het dit geniet

Ettiene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasies. Dit was baie lekker gewees. Sal wou langer bly, alles was perfek. Ek het die swaar weer baie geniet. Die plek was baie netjies en ek het selfoonsein gekry. Sal graag weer wou gaan, dis heeltemal iets anders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cerise
Protea Glamping Lodge
Ons is so bly dat julle die tyd by ons so geniet het, julle is altyd welkom!

Hardus B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Nov 2024

Ervaar die Klein Karoo op sy beste! Ongelooflik geniet. Beveel ten sterkste aan. Ervaar die Klein Karoo op sy beste!

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cerise
Protea Glamping Lodge
Baie dankie vir jou resensie, ons is so bly dat julle dit geniet het!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cerise Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 67

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Route 62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeffcf688ca807fe023db0663022b6ef64e38f2a815544630a6b5bfda67bcf179ff5f8dd66ee6d02f8b213ee3cac9d2408b1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 Off Route 62 Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.866197573223 20.763588212584
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang