Successfully reported
+38

Comfy Place Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Rissik Street, Balfour, 2410, Mpumalanga
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Comfy Place Guesthouse bied gerieflike oornagverblyf aan gaste wat op soek is na 'n kombinasie van bekostigbaarheid en kwaliteit. Hierdie verblyf is die ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers en is geleë in Balfour, 'n klein mielie- en steenkoolboerdorpie in Mpumalanga.

Die gastehuis bied 12 slaapkamers met slaapplek vir 2 gaste elk en is ingerig met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf bad, toilet en wasbak. Elke slaapkamer het 'n kas, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is ook 'n platskerm-TV en gaste het toegang tot gratis WiFi. Linne en handdoeke word voorsien en gaste kan ontspan in die gemeenskaplike leefarea met 'n sitkamerstel en 'n etenstafel met stoele waar etes geniet kan word. Alle etes en wasgoeddienste is op versoek beskikbaar, mits vooraf met die gasheer gereël word. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel agter 'n gemotoriseerde hek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Martina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 22 Rissik Street, Balfour, 2410, Mpumalanga
  • Gaste dink Comfy Place Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Rissik Street, Balfour, 2410, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d7086de39890712db5e41d7b1f9d5aa8b7072dba41c42d8974cae627dba8574203477c98f16fe235239d16212c57900de0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 22 Rissik Street Balfour 2410 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-00:00 10:00 -26.647197245594 28.594492559524
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang