Successfully reported

Comp Beach Road 25

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Melissa M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Prag akkommodasie met asemrowende see uitsigte. Top akkommodasie met pragtige see uitsig. Ten volle toegerus en sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
Comp Beach Road 25
Thank you for leaving a lovely review. We hope to see you again soon. Kind regards, Dayle from Ballito Accommodation

Celeste P
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Mooiste see uitsig, perfek om net te ontspan. Ons wou net lekker muf die vakansie, en hierdie huis was net die plek daarvoor. Die uitsig is ongelooflik en mens kan letterlik die see van elke vertrek af sien, al was jy skottelgoed. Die huis is heerlik ruim en goed toegerus met alles wat mens nodig het. Heerlik baie kaste in al die kamers, behalwe 1 kamer wat niks het nie, maar dit was glad nie 'n probleem nie. Die huis is ook stapafstand van oulike restaurante en ander winkels. Die dubbelgarage was ook 'n bonus om die karre veilig te hou. Die braai area is goed verlig en beskut, so mens kan braai al sous dit. Sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
Comp Beach Road 25
Thank you very much for leaving a lovely review on our property. We appreciate your feedback and hope to host you again soon. Kind regards, Dayle

Elize V
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Beste seevakansie. Ons het baie lekker gebly. Die ligging is die beste.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
Comp Beach Road 25
Thank you so much for your great review on the house. Thank you for being such lovely guests. We hope to welcome you to Ballito again soon. Warm regards, Ballito Accommodation

Richard H
Kort verblyf
4.6
Mei 2025

Briljante ligging , Alle basiese geriewe wat nodig is in die eenheid. Goeie terugvoer en inligting vanaf die webtuiste af. Huis is goed gelee en binne loopafstand vanaf winkels restaurante en die strand. Basies toegerus , netjies en als wat nodig is. Presies soos die foto aanduiding. Weereens , die ligging is perfek !

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ballito Accommodation
Comp Beach Road 25
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat die huis aan julle verwagtinge voldoen het en dat die ligging vir julle so ideaal was. Dit is vir ons belangrik dat die inligting op die webtuiste akkuraat is, en ons waardeer dit dat julle dit bevestig het. Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier – ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jul 2025

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 363

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 4 042
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 042
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 042
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c38d6b8013913ec3b672d6f69f975c51077dab5132a875ea8d00753aa0e074be480516a21ac2daff5665e519a3f25c29830?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 042 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 25 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.545157 31.213857
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang