Successfully reported
+46

Con Amore Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Du Toits Street, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wat akkommodasie in De Aar betref, straal Con Amore Gastehuis terselfdertyd 'n aura van elegansie en eenvoud uit. Hierdie klein gastehuis geniet die klimaat en landskappe van die Noord-Kaap en bied verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf bestaan uit 5 goed ingerigte kamers, elk met 'n en suite-badkamer, wat die sprokiesverhaalstandaard van die gastehuis weerspieël. Hierdie ruim kamers is toegerus met sagte beddens wat met 100 persent katoenlinne gedrapeer is. Vars handdoeke en toiletware word tydens jou verblyf voorsien. Elke kamer het ook 'n volledig toegeruste kombuisie, sy eie privaat ingang en veilige parkeerplek op die perseel.

Met gerieflike luukse dog bekostigbare verblyf, gekombineer met 'n buitengewone vlak van persoonlike dienste, sal Con Amore Guesthouse verseker enige besoeker se gunsteling wegbreekgeheim word.

Neem asseblief kennis dat Con Amore wel 'n kragopwekker het, in geval van kragonderbrekings of beurtkrag!

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 72 Du Toits Street, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Gaste dink Con Amore Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Du Toits Street, De Aar, 7000, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5738a00985224d6b26daf6193758151ba01b4eaba746587397528b309a0bf93748606ee042d47b22de00cc8a54dd1b607cf9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 72 Du Toits Street De Aar 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.655437168463 24.002053350926
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang