Successfully reported

Con-Vista Rest

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Stef-Marié S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Gerieflik en netjies. Baie gerieflik en baie netjies. Ons het baie lekker gebly. In 'n stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Lekker en aangenaam. Baie mooi, skoon en netjies. Sal Con-Vista Rest aanbeveel en sal weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Lekker oornag. Geen probleme gehad. Het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin S
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Nice and peaceful. Quiet neighbourhood. Lovely quiet spot, secure and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikita D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Netjies, skoon, gemaklik! Baie lekker blyplek. Ons het baie lekker gekuier. Sal beslis aanbeveel en weer daar oornag. Al nadeel is die verskriklike optrande soontoe. My brandstofverbruik was hemelshoog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Baie lekker. Die verblyf was netjies en skoon, en parkering was veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zee P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Comfortable. My stay was great and comfortable. The owner just needs to install the restroom door to make it more comfortable to be free in the restroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirsten F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Nice and quiet. The place was peaceful and quiet, but activities are far from the location. I paid extra for a romantic setup, but it was not what I would expect for an extra fee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carin C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Tien uit tien. Die fasiliteit verdien 'n spesiale mention - uiters netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Stil hoekie, perfek vir oornagverblyf. 'n Lekker stil plekkie hoog bo in die Steiltes buurt. Ons het betyds kommunikasie ontvang, die plek was netjies en skoon, en die plek het 'n ketel, yskas, mikrogolf oond en broodrooster. Daar is ook lekker spasie, 'n dakwaaier en lugreëling. Daar was nie WiFi nie, ons is nie seker of daar dalk is nie, ons het nie benodig nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Voné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 110 Columbus Street, Steiltes, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA421244276fdc4c363224e2a3c5f59d7a635addbb1653d13584806dc2ffa619ab6feb662084b4b2b84f16df5fb7deff1d5f9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 110 Columbus Street Steiltes 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.4884674 31.0169995

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang