Successfully reported

Concord 3

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Graham M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Beautiful well located flat. Beautifully appointed flat in the heart of Stellenbosch. Great value.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie oulike netjiese plek! Meraki se kos heerlik! Baie stylvolle en gerieflike plek. Ons was vriendelik ontvang en WiFi het goed gewerk. Parkering veilig. Prysgewys baie goeie waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Briljante besigheidsverblyf. Heerlike, sentrale verblyf in Stellenbosch. Baie gerieflik en mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morgan N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Top class. Neluis was very welcoming and made us feel very at home. The unit is spacious, well looked after with everything that we needed and we were in walking distance to everything we needed. Thank you for a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stella F
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2025

It was really nice and cosy. It was pleasant and safe. We appreciated the little basic considerations like the shower items and tea things, as well as the soaps and paper towels. The room was cleaned so well. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker plekkie in die hart van Stellenbosch. Baie lekker gebly. Concord 3 is baie goed geleë om Stellenbosch se dorp te voet te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gayle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pleasant. It was a comfortable stay. The apartment is conveniently located close to restaurants, Eikestad Mall, and coffee shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanne U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Voorwaar 'n voortreflike kuier. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandelna D
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Wil nooit terug huistoe nie. Ek en my dogter gaan elke jaar vir 'n week Stellies toe. Dit was die tweede keer by Concord 3. Lekker in Dorpstraat loop afstand na winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Pragtige plekkie in die hart van Stellenbosch. Pragtige plekke wat perfek geleë is om restaurante te besoek en al die winkeltjies in Stellenbosch. As jy van baie stilte hou, kan die restaurantpersoneel van die restaurant op die perseel 'n bietjie pla. Maar die akkommodasie is vir mense wat hou van uit eten gaan en om die dorp te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nelius Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 160

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 403
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 403
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 403
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Church Street, Stellenbosch, Stellenbosch Central, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20bc9bb86e7b5052377395369d491743db3d7764b8d48a10a2d8602dcafcb5b54a73a8c5d7878ec578175e9e8df131265d99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 403 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 45 Church Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.937889 18.863267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang