Condo @ Newlands peak
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Newlands Peak, 6 Thicket Street, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Condo @ Newlands Peak bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Kaapstad, Wes-Kaap — ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met YouTube en Netflix. Gratis WiFi is ingesluit, en die woonstel is toegerus met 'n omsetterstelsel om kragonderbrekings te vermy.
Ontspan op die balkon met buitesitplek — perfek om skemerkelkies te geniet. Gaste het toegang tot die gebou se gemeenskaplike geriewe, wat 'n braai-area, 'n swembad en 'n gimnasium insluit.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Ghirish Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Newlands Peak, 6 Thicket Street, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Gaste dink Condo @ Newlands peak het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Newlands Peak, 6 Thicket Street, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang