Successfully reported

Conductors Inn

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.1
Veiligheid
4.0
Alicia K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Rustig en ontspanne. Mense was baie vriendelik. 5 ster diens. Plek is verskriklik mooi. WiFi uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard B
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Aug 2025

Ligging en waarde vir geld swak. Nee, aircon is in swak werking en daar was onvoldoende warm water vir 2 persone om te stort. Ligging is op pad en deel van vulstasie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Thea
Conductors Inn
Beste Gerhard, Baie dankie dat u die tyd geneem het om terugvoer te gee oor u verblyf. Ons is jammer dat u ervaring nie heeltemal aan u verwagtinge voldoen het nie. Ons het kennis geneem van u opmerkings oor die lugversorger en die warmwater. Dit is die eerste keer dat ’n gas vir ons meld dat die lugversorger swak werk, aangesien dit normaalweg baie effektief is om die kamer warm of koel te maak, veral omdat die kamertjies klein is. Ons sal dit beslis nagaan om seker te maak alles funksioneer korrek. Met betrekking tot die warmwater vra ons omverskoning vir die ongerief. Ons sal die stortkop en geyser nagaan om seker te maak dat daar genoeg warmwater beskikbaar is vir gaste. Wat die ligging betref – die kamers is inderdaad aan die agterkant van die vulstasie geleë, soos dit ook op ons advertensie aangedui word. Ons verstaan dit pas nie by elke gas se voorkeure nie, maar ons doen ons bes om netjiese en gerieflike verblyf teen ’n billike tarief te bied. Ons waardeer u terugvoer en neem dit ter harte sodat ons diens en geriewe kan verbeter. Vriendelike groete, Thea Bosch

Marnel K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2023

Baie mooi. Presies soos die foto's.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacus P
1 nag Saam met vriende
3.8
Feb 2023

Interessante en gerieflike blyplek naby winkel en brandstof. Die ou trein is slim ingerig met alle geriewe wat nodig is. Gerieflike slaapplek en naby lekker winkels en brandstof. Het die oornag geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marianne R
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Aug 2023

Nie 'n goeie ervaring nie. Eerstens was hulle nie reg vir ons nie. Die warm water het nie gewerk nie of was nie aangeskakel nie. Die yskas was nie aan nie. Die restaurant het ook nie veel variëteit nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Emsie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Oulik plek. Met aanskoms mag dit dalk bietjie lyk soos 'n taxi rank, maar dis baie veilig. Iets om te sien hoe die trein trokke in kamers omskep is, baie netjies en skoon. Suite 9 perfekte atmosfeer met die kaggel in die kamer. 'n Definitiewe-weer-besoekplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coen V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2022

Was net een nag daar maar alles was puik. Ek sal aanbeveel dat hulle voor elke kamer 'n tafel met bankies sit.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Sep 2021

Lekker gebly en naby aan alles. Mooi omgewing en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leon K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2019

Oornagverblyf. Ons het vir twee nagte hier gebly. Die kamers was baie skoon en netjies. Die ervaring was anders as die gewone gastehuiskamers en het 'n blywende indruk op almal gelaat.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalien T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Jul 2019

Lovely experience. We enjoyed staying there. The bed and towels were clean and we had an excellent night's sleep. The TV didn't work, even after following the instructions because of a weak signal, but the WiFi signal was strong, so we didn't mind. The toilet did leak, though, and should be fixed. I can recommend staying over for one or two nights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 348
R 1 348 R 944
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 348
R 1 348 R 944
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 348
R 1 348 R 944
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the B1, 10 km from Tsumeb, Osjikoto
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8WoxEW4VX4lZ56jrRSOKH91WvbSUulxStiA5C6fV2azjNFbRe8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 348 nouVanaf R944 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 Off the B1 10 km from Tsumeb Osjikoto 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -19.225621074417 17.659306953373
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang